Reset Password
Reset Link Sent
|
136 views
|
Kom ontmoet en groet ons volgende week!
Hierdie pos het nie verlede week verskyn nie en ek probeer weer!!
AllDependsOn2 en ek gaan vir n breek bietjie in die Strand bly volgende week.
Laat Woensdag (16de) kom nog twee vriendinne ook n draai maak en enige iemand wat wil, is welkom om te kom kennis maak.
Ons sal in n parkeer area in Kusweg om 4pm bymekaarkom en dan opgaan na ons woonstel. Dis privaat en veilig. Will ook sommer n worsie op die vuur gooi met n broodjie.
Bring (genoeg) eie drank saam.
Let wel: Hierdie is nie vir n sex orgie nie. Slegs n informele bymekaarkom en as daar vonke is, kan reelings na die tyd getref word!
[image]
Laat my hier weet as jy beslis kom en ons sal privaat laat weer waar die ontmoeting is.
Slegs brawe ouens, ons 4 vrouens gaan n handvol wees!! Something interesting in my life: A surprise on my naked body this morning Come visit my blog to know what I get up to from time to time: [blog 4jasmine2] |
||
|
Sal n dop op jou drink! Something interesting in my life: A surprise on my naked body this morning Come visit my blog to know what I get up to from time to time: [blog 4jasmine2] | ||
|
en hier spoor ek jou op! ek vlieg sommer kaap toe, wanneer is dit? | ||
|
Tot my diepste teleurstelling moes dit weens onvoorsiene omstandighede gekanselleer word! Echick (en later n pel van haar) het vinnig ingeloer en dit was heerlik! Something interesting in my life: A surprise on my naked body this morning Come visit my blog to know what I get up to from time to time: [blog 4jasmine2] | ||
|
Hi jasmine, hoe gaan dit nog daar? Jy moet nog 'n boodskap vir my stuur, sodat ek jou e-pos adres het. |
|